Numeri 15:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sal die priester toedekking doen vir die hele vergadering van die seuns van Yisra’el en dit sal hulle vergewe word, want dit was ’n fout en húlle het hul offer en hul sondoffer as ’n offer, deur vuur, tot יהוה geoffer, vir hulle onbeplande sonde.

Numeri 15

Numeri 15:24-35