Numeri 15:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal vir die hele vergadering van die seuns van Yisra’el, asook die besoeker wat tussen hulle bly, vergewe word, want al die mense het dit onbepland gedoen.

Numeri 15

Numeri 15:23-30