Numeri 15:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan moet dit wees, as dit onbewus gedoen is, sonder die wete van die vergadering, dat die hele vergadering een bul offer as ’n brandoffer, as ’n aangename geur tot יהוה, met die graanoffer en die drankoffer wat volgens voorskrif daarby hoort en een bokram as sondoffer.

Numeri 15

Numeri 15:21-31