Numeri 10:34-36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

34. Die wolk van יהוה was bedags oor hulle as hulle uit die kamp wegtrek.

35. Wanneer die ark wegtrek, het Moshe gesê: “Staan op, O יהוה, laat U vyande verstrooi word en die wat U haat voor U wegvlug.”

36. Wanneer dit rus, het hy gesê: “Keer terug, O יהוה, na die menigte van die duisende van Yisra’el!”

Numeri 10