Numeri 9:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Deur die opdrag van יהוה het hulle kamp opgeslaan en deur die opdrag van יהוה het hulle weggetrek. Hulle het die voorskrif van יהוה gehou, deur die opdrag van יהוה, deur die hand van Moshe.

Numeri 9

Numeri 9:16-23