Numeri 11:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die volk het geword soos mense wat kla van swaarkry voor die ore van יהוה en toe יהוה dit gehoor het, het Sy woede ontbrand. Die vuur van יהוה het onder hulle gebrand en sommige aan die kant van die kamp verteer.

Numeri 11

Numeri 11:1-3