Mattityahu 23:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wee julle, leraars van die wet en Fariseërs, toneelspelers van vals karakters, want julle maak die Koninkryk van die hemel toe voor die mense; omrede julle self nie ingaan nie, laat julle nie toe dat hulle wat wil, ingaan nie.

Mattityahu 23

Mattityahu 23:10-24