Mattityahu 23:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wee julle, leraars van die wet en Fariseërs, toneelspelers van vals karakters, want julle loop rond oor see en land om een bekeerling te maak en as hy dit geword het, maak julle hom ’n kind van die hel, twee maal erger as julleself.

Mattityahu 23

Mattityahu 23:11-21