Mattityahu 23:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar wee julle, leraars van die wet en Fariseërs, toneelspelers van vals karakters, wat die huise van die weduwees verteer deur ’n offer van lang herhaling van woorde in julle gebede; as gevolg hiervan sal julle ’n groter oordeel ontvang.

Mattityahu 23

Mattityahu 23:9-21