Lied van Liedere 3:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Op my bed snags het ek gesoek na die een wat my lewe liefhet; ek het hom gesoek, maar hom nie gevind nie.

2. Ek sal nou opstaan en in die stad rondgaan, in die strate en op die pleine sal ek hom soek wat my lewe liefhet; ek het hom gesoek, maar ek het hom nie gevind nie.

Lied van Liedere 3