Lied van Liedere 4:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, jy is mooi, my vriendin, let op, jy is mooi; jou oë agter die sluier is soos duifoë; jou hare is soos ’n kudde bokke wat opkom vanaf die gebergte van Gil’ad.

Lied van Liedere 4

Lied van Liedere 4:1-2