Ek sal nou opstaan en in die stad rondgaan, in die strate en op die pleine sal ek hom soek wat my lewe liefhet; ek het hom gesoek, maar ek het hom nie gevind nie.