Genesis 20:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

God het vir hom in die droom gesê: “Ja, Ek weet ook dat jy dit in die onskuld van jou verstand en begrip gedoen het en Ekself het jou daarvan weerhou om nie teen My te sondig nie; daarom het Ek jou nie toegelaat om haar aan te raak nie.

Genesis 20

Genesis 20:1-12