Genesis 20:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Het hy nie self vir my gesê: ‘Sy is my suster’ nie en het sy nie self ook gesê: ‘Hy is my broer’ nie? In die onskuld van my verstand en begrip en in die reinheid van my hande het ek hierdie ding gedoen.”

Genesis 20

Genesis 20:1-14