Genesis 20:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Gee nou die man se vrou terug, want hy is ’n profeet en hy sal vir jou bid sodat jy kan lewe, maar as jy haar nie teruggee nie, weet dan dat jy die dood sal sterf, jy en alles wat aan jou behoort.”

Genesis 20

Genesis 20:1-9