Eksodus 3:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Verder sê God vir Moshe: “Dit moet jy vir die seuns van Yisra’el sê: ‘יהוה, die God van julle vaders, die God van Avraham, die God van Yitz’gak en die God van Ya’akov, het my na julle toe gestuur.’Hand 3:13 Dit is My ewige Naam (Karakter en Outoriteit) en dit is hoe van My gepraat word van geslag tot geslag.

Eksodus 3

Eksodus 3:14-19