Eksodus 3:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Gaan en maak die oudstes van Yisra’el bymekaar en sê vir hulle: ‘יהוה, die God van julle vaders, die God van Avraham, Yitz’gak en Ya’akov, het aan my verskyn en gesê: Ek gee sekerlik vir julle om en het gesien wat word aan julle in Mitzrayim gedoen