Eksodus 3:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

God sê vir Moshe: “אהיה אשר אהיה (EK IS, WAS, SAL WEES WIE EK IS, WAS, SAL WEES).” Ook sê Hy: “So moet jy die seuns van Yisra’el antwoord: אהיה (EK IS, WAS, SAL WEES) het my na julle toe gestuur.”Mar 14:62; Yog 4:26; Open 1:4,8

Eksodus 3

Eksodus 3:9-17