Eksodus 3:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe sê vir God: “Let op, as ek by die seuns van Yisra’el kom en vir hulle sê: ‘Die God van julle vaders het my na julle toe gestuur’ en hulle my vra: ‘Wat is Sy Naam (Karakter en Outoriteit)?’ Wat sal ek hulle antwoord?”

Eksodus 3

Eksodus 3:11-14