Deuteronomium 26:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vandag beveel יהוה, jou God, jou om hierdie reëls en wette na te kom. Jy moet daarom versigtig wees om hulle met jou hele verstand, wil en emosie en jou hele gees en lewe te doen.

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:13-19