Deuteronomium 26:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy het vandag verklaar dat יהוה jou God is en dat jy in Sy paaie sal loop en Sy reëls, opdragte en wette sal gehoorsaam en na Sy stem sal luister en dit doen.

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:16-19