Deuteronomium 26:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Kyk af uit U afgesonderde blyplek, uit die hemel en seën U volk Yisra’el en die grond wat U ons gegee het, soos U aan ons vaders met ’n eed beloof het, ’n land wat vloei met melk en heuning.’

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:10-18