Deuteronomium 23:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy mag rente vra van die buitelander, maar jou landgenoot mag jy geen rente oplê nie sodat יהוה, jou God, jou kan seën in alles wat jy onderneem in die land waarin jy gaan, om dit te besit.

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:13-25