Deuteronomium 23:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy mag jou landgenoot geen rente oplê nie, rente op geld, kos of enigiets wat ’n mens teen rente uitleen nie.

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:18-25