Deuteronomium 23:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer jy aan יהוה, jou God, ’n gelofte doen, moet jy nie uitstel om dit te betaal nie, want dit sal sonde in jou wees en יהוה, jou God, sal dit sekerlik van jou vereis;

Deuteronomium 23

Deuteronomium 23:13-25