Dani'el 2:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In daardie selfde uur het Dani’el na Aryokh gegaan, vir wie die koning beveel het om die wyse manne van Bavel dood te maak; hy het gegaan en só vir hom gesê: “Moenie die wyse manne van Bavel vernietig nie, maar bring my in voor die koning en ek sal die betekenis aan die koning bekendmaak.”

Dani'el 2

Dani'el 2:23-32