Dani'el 2:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Aan U, o God van my vaders, gee ek dank en ek prys U, wat aan my wysheid en krag gegee het en nou aan my bekend gemaak het wat ons van U gevra het, want U het die koning se saak aan ons bekend gemaak.”

Dani'el 2

Dani'el 2:19-30