Dani'el 2:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Aryokh haastig vir Dani’el voor die koning ingebring en só vir hom gesê: “Ek het ’n man onder die ballinge van Y’hudah gevind wat vir die koning die betekenis sal gee.”

Dani'el 2

Dani'el 2:23-34