Hulle het die ark van God op ’n nuwe wa gesit om dit vanaf die huis van Avinadav, wat op die heuwel is, te bring. `Uzah en Agyo, die seuns van Avinadav, het die nuwe wa gelei.