2 Sh'mu'el 6:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het opgestaan en saam met al die manne wat by hom was na Ba’alei-Y’hudah gegaan, om die ark van God, wat by die Naam genoem word, die Naam יהוה-Tzva’ot wat bo die gérubs troon, daarvandaan te gaan haal.

2 Sh'mu'el 6

2 Sh'mu'el 6:1-12