Spreuke 13:3 Die Boodskap (DB)

Hy wat sy mond kan hou, bly uit die moeilikheid uit. ’n Kletskous praat maklik sy mond verby en beland in groot moeilikheid.

Spreuke 13

Spreuke 13:1-5