Spreuke 13:2 Die Boodskap (DB)

’n Gelowige se woorde kan baie vir ander mense beteken. Hy trek self ook voordeel daaruit. Slegte mense kan nie genoeg van geweld kry nie.

Spreuke 13

Spreuke 13:1-8