Spreuke 13:4 Die Boodskap (DB)

’n Luiaard smag na baie dinge, maar hy kry niks daarvan nie. Iemand wat hard werk, het kos en klere. Hy het oorgenoeg om van te leef.

Spreuke 13

Spreuke 13:3-9