Spreuke 13:23 Die Boodskap (DB)

Arm mense se grond lewer genoeg op dat hulle kan eet. Maar as wet en orde nie gehandhaaf word nie, verloor hulle selfs die bietjie wat hulle het.

Spreuke 13

Spreuke 13:17-25