Spreuke 13:22 Die Boodskap (DB)

Iemand wat verstandig met sy geld werk se kleinkinders sal nog eendag daarvan erf. Selfs goddeloses se geld beland dikwels in die hande van gelowiges.

Spreuke 13

Spreuke 13:16-25