Spreuke 13:24 Die Boodskap (DB)

Wie nooit met sy kinders raas nie, het hulle nie werklik lief nie. Iemand wat sy kinders regtig liefhet, sal hulle kortvat as dit nodig is.

Spreuke 13

Spreuke 13:14-25