Spreuke 13:18 Die Boodskap (DB)

Wie hom nie steur aan die voorskrifte vir ’n gelukkige lewe nie, word gou arm. Skande op skande is sy lot. Diegene wat na goeie raad luister, word deur ander gerespekteer.

Spreuke 13

Spreuke 13:13-25