Spreuke 13:17 Die Boodskap (DB)

’n Slegte boodskapper vergeet maklik wat hy moet sê. Mense word dan baie kwaad vir hom. ’n Goeie boodskapper se woorde maak mense gelukkig.

Spreuke 13

Spreuke 13:14-21