Spreuke 13:19 Die Boodskap (DB)

Dit is lekker as ons ons ideale bereik. Slegte mense bereik niks nie, want hulle sukkel om hulle verkeerde dade te los.

Spreuke 13

Spreuke 13:17-25