Spreuke 10:24 Die Boodskap (DB)

Iemand wat nie die Here liefhet nie, se lewe is een groot stuk angs. Dit waarvoor hy bang is, word dikwels waar. Maar hulle wat die Here liefhet, se wense word waar.

Spreuke 10

Spreuke 10:16-31-32