Spreuke 10:25 Die Boodskap (DB)

Wanneer die ellende soos ’n storm kom wat alles wil vernietig, kan ’n goddelose dit nie baasraak nie. Hy stort heeltemal in duie. Maar die gelowige kan enige krisis te bowe kom.

Spreuke 10

Spreuke 10:23-29