Spreuke 10:23 Die Boodskap (DB)

’n Dwaas se lekkerste tydverdryf is om verkeerde dinge te doen, dinge te sê wat seermaak, mense se lewens te vernietig. Maar die gelowige doen wat reg is.

Spreuke 10

Spreuke 10:15-27