Psalms 8:3 Die Boodskap (DB)

Deur swak en klein mensies word u groot krag hier op aarde uitgebasuin,deur ’n baba wat geluidjies maak of ’n pap babatjie in ’n ma se arms.U groot krag laat almal wat met U probeer baklei gou-gou stil word.

Psalms 8

Psalms 8:2-8-9