As ek opkyk na alles wat U in die hemelruim gemaak het, al die planete, die maan,melkwegstelsels en miljoene sterre,snak ek na my asem as ek sien hoe piepklein die mens regtig is. Hoekom gee U vir hom om?