Psalms 8:2 Die Boodskap (DB)

Here, ons Here, hoe groot is U nie; U word oor die hele aarde geprys!Alles wat U in die hemelruim gemaak het, vertel hoe groot U regtig is.Uit die blou lug klink simfonieklanke wat aan U lof bring.

Psalms 8

Psalms 8:2-10