Psalms 20:9-10 Die Boodskap (DB)

9. Daardie ander mense sak inmekaar. Hulle kan nie bly staan nie.Maar ons bly onwrikbaar staan.

10. Laat die koning asseblief wen, o Here. Luister asseblief as ons bid.

Psalms 20