Ek hoop U sal bly wees oor alles wat ek sê en dink.Here, ek wil U baie graag bly maak, want U pas my baie goed op. U verlos my!