Psalms 19:14 Die Boodskap (DB)

En keer my as ek van plan is om opsetlik verkeerde dinge te doen.Moenie dat slegte dinge oor my lewe baasspeel nie.As U my help, sal ek sonder foute wees.Dan sal ek nie aanhou om oor en oor die verkeerde dinge te doen nie.

Psalms 19

Psalms 19:6-15