Psalms 21:2 Die Boodskap (DB)

O Here, die koning is baie bly omdat U vir hom gewys het hoe sterk U is, ja, omdat U hom gehelp het om te wen. Daaroor juig hy.

Psalms 21

Psalms 21:2-4