Psalms 20:2-4 Die Boodskap (DB)

2. Mag die Here jou gebed verhoor die dag as dit met jou swaar gaan.Mag die God van Jakob jou veilig hou.

3. Mag Hy jou spesiaal help en bystaan uit die plek waar Hy bly.

4. Ja, mag die Here onthou hoe getrou jy Hom gedien en vir Hom geoffer het. Mag dit Hom bly maak.

Psalms 20